Drake Bell

Drake Bell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jared Drake Bell
Geboorte 27 Junie 1986 (1986-06-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Drake Bell (gebore 27 Junie 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jerry Maguire (1996), Yours, Mine & Ours (2005), en Superhero Movie (2008), en in die televisiereeks Drake & Josh (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy